Close x

Donker stroom


Disponibilitate: LIVRARE IN 2-4 SAPTAMANI (produsul este livrat din Marea Britanie)

SKU:
9780624073420

286,99 RON
Okian.ro este o LIBRARIE online de carte in limba engleza.
Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boereoorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugène Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer. Hier het hy oënskynlik tot in die doodsnikke van die oorlog gewoon.
Oor hierdie lewensjare van een van Afrikaans se beroemdste letterkundige figure is baie min bekend. Leon Rousseau sê in sy baanbreker-lewensverhaal oor Marais, Die groot verlange (1974): “Tensy ontdekkings gemaak word wat ’n mens jou op die oomblik kwalik kan voorstel, sal dit altyd onmoontlik bly om ’n samehangende relaas van Marais se vyf jaar in Europa te gee.”
Hierdie ontdekkings en nog baie meer is nou gemaak. In Donker Stroom word onthul presies waarmee Marais hom kort voor, tydens en ná die bitter stryd tussen Boer en Brit besig gehou het, ’n verstommende verhaal wat ’n mens jou skaars kan indink. Was Marais die onkreukbare patriot en joernalis wat sy biograwe van hom gemaak het, of is hierdie Afrikaner-ikoon ook deur die donker stroom van die tydsgees meegesleur?

Mai multe informatii
Autor van der Merwe, Carel
Editura Tafelberg Publishers Ltd
Dimensiuni 155 x 221 x 46
Data Publicarii 21/09/2015
Format Necartonata
Numar pagini 608
Descriere RO La sfarsitul anului 1896, cu cativa ani inainte de Razboiul Anglo-Boer, vaduvul de 26 de ani si ziaristul Transvaal, Eugène Marais, a plecat la Londra pentru a studia dreptul. Se pare ca a trait aici pana la moartea razboiului. Se stiu foarte putine despre acesti ani de viata a uneia dintre cele mai faimoase figuri literare din afrikaans.
Aceasta este o carte in limba engleza. Descrierea cartii (tradusa din engleza cu Google Translate) este in limba romana din motive legale.
La sfarsitul anului 1896, cu cativa ani inainte de Razboiul Anglo-Boer, vaduvul de 26 de ani si ziaristul Transvaal, Eugène Marais, a plecat la Londra pentru a studia dreptul. Se pare ca a trait aici pana la moartea razboiului. Se stiu foarte putine despre acesti ani de viata a uneia dintre cele mai faimoase figuri literare din afrikaans.
Scrieti propria recenzie
Recenzati:Donker stroom
Rating-ul dumneavoastra